Newsletters
  • Sign Up
  • View Archive
Bookmark with...

Notice Board

Nuwe Alles-In-Een-reeks Werkswinkel
30 May 2017

NB-Uitgewers Skolebemarking in samewerking met Mart Meij, samesteller van die gewilde Nuwe Alles-In-Een-reeks en die New All-In-One series vir grondslagfase, het ʼn SARO-goedgekeurde werkswinkel gehou by Maranatha Christian School in Kempton Park.

Terugvoering en fotos van werkswinkel:

“Dankie vir 'n wonderlike werkswinkel! Die grootboeke is so baie werd. So ook die handleiding.  Ek sien uit om weer so saam met julle te kom leer en werk!” Sonja de Bruyn:  Vyfhoek Primary

“Baie geluk met 'n goed georganiseerde en baie insiggewende kursus!  Ons het sommer weer nuwe woema vir die laaste maand van die kwartaal.  Adri Ferreira – Jungle Tots: Nelspruit























 




 

Featured Series

Pre-school |

The NEW ALL-IN-ONE Activity Book for Pre-schoolers is compiled for parents, educators, practitioners and caregivers who want to give their learners/children a head start. This activity book - is compiled to The South African National...

Read more...